Normal Nails

Normal
heallthy

Loose Nails

Loose
Loose 2

Degenerating Nails

Degenerating Nails
Degenerating Nail

Application

How to apply Fix-4-Nails
Application

Before

After

Before 1
After nail fungus treatment
Before 2
After 2
Before 3
After 3

Send us a message

Buy online from

Fix-4-Nails® has helped numerous clients regain beautiful, healthy nails

By using Fix-4-Nails as directed, these clients, from all over South Africa, Namibia, and abroad, have been able to restore their nails back to their former splendour. See what they have to say about our product and their beautiful new nails:

"I am using Fix-4-Nails® and can already see the difference! Thanks."
Corrie Pretorius

"I really thank God for guiding you to come up with this product, Fix-4-Nails®. I had a very disgusting nail condition. Since I started to use this product, it has been repaired. I am so happy for this."
Tangi

"This is really an amazing formula and I am completely thrilled with the result. Thank you for saving my nail."
Colleen Faulconbridge, Illovo

"Die naels wat feitlik heeltemal los was, groei nou stelselmatig uit en die nuwe naels is normaal. Ek kan die gebruik van hierdie middel baie sterk aanbeveel.

Ek sukkel al byna twee jaar met die probleem en het al verskeie medikasies hiervoor gebruik, party was ongelooflik duur ± R1000 per maand, sonder enige resultate."
Nelmari le Roux, Hermon

"Ek het my vingernaels feitlik heel verloor. Fix-4-Nails® het wonderbaarlik my naels laat herstel. Ek is 'n haarkapster en ek kan nou weer met trots my hande voor my kliënte gebruik."
Charmaine Dannhauser, Port Owen

"Fix-4-Nails® is a wonderful product. Two of my toenails were loose and black. It restored both. I recommend it completely."
Rita Germishuys, Velddrif

"Baie dankie vir Fix-4-Nails®. Dit werk werklik!"
Maryna de Wet, Bloemfontein

"Some 15 years ago it started on my right thumbnail. I spent a lot of money on a wide range of 'cures' - but nothing helped. By 2005 I agreed to my doctor's removing the nail. Within two months of the nail having re-grown, the fungus infection was back.

It steadily worsened. A year ago, I invested in a bottle of Fix-4-Nails®. Now, eleven months later, I can delightfully report that I have a thumbnail which is smooth. Once again I shall have 10 nails to be proud of."
Lynette Sviridov. KZN

"Ek wil u graag bedank vir die uitstekende produk, Fix-4-Nails®. Ek sukkel al vir 35 jaar met my naels. Het al baie rate en middels, van Tea tree olie tot voorskrif medikasie, (was vir 18 maande hierop,) gebruik en na die gebruik van twee bottels van u produk, lyk my naels 100% beter. Ek moes altyd my hande wegsteek, nou kan ek dit met vrymoedigheid voor mense gebruik. Baie dankie weereens. Ek adverteer u produk oral waar ek kom, by familie, vriende en selfs vreemdelinge".
Mev G Bester, Kuilsrivier

"Baie dankie vir 'n uitstekende en fantastiese produk, ek het vanaf 2003 begin met probleme met my toonnaels, het selfs duur produkte gebruik en was selfs onder behandeling by die dokter wat net sy skouers opgehaal het en gesê het: jammer ek weet dit is nou wel lelik maar niks sal verder help nie, dit is maar iets waarmee jy sal moet saamleef.

Gelukkig het ek in November 2009 bietjie rondgestap en by Dis-Chem in Somerset Wes ingestap en tussen die rakke op u produk afgekom, nou kan ek ook met pragtige oop toon sandale/skoene rond pryk!!"

Groete van dankbare
Sonja Bichet

"Dit het begin met een nael, en twee ander het gevolg. Onder meer het ek 'n reeks medikasie gedrink wat my R5000 uit die sak gejaag het. Toe dit nie werk nie het salf gevolg, wat ses keer herhaal was, toe druppels, wat drie keer herhaal was. Ek het in Stilbaai jou produk gekoop wat goedkoper was as enige iets wat ek tot dusver gebruik het. My naels het oor ses maande herstel en is nou stewig en geen skade meer in sig nie. Ek sê DANKIE, DANKIE, DANKIE. Ek is verskriklik gesteld op my naels en dit was vir my 'n nagmerrie om sulke lelike los naels te hê. Ek sal jou produk vir almal aanbeveel."

Groete uit Stilbaai".
L Cronje

"Further to my call to you this morning I would like to again confirm how very pleased I am with the results so far on using your product Fix-4-Nails® on the problem I have had. It unfortunately is not too often today when the claim of a manufacturer is found to be totally true and I must say that I did have my doubts at first. Particularly when the pamphlet stated how long it would take, but everything has come true, slowly yes, but this is what time it takes as the damage is pretty severe under the nail when it becomes detached and it cannot be rushed!!

I am a keen fisherman and stand in muddy water on the banks of the estuary of the Breede River for sometimes three hours at a time wearing tight fitting rubber booties for warmth, but the feet still get wet and this is ideal for a fungus to thrive in as I discovered some three or four odd months ago.

My doctor mentioned that there was a product available on the market to tackle this problem and Durbell Pharmacy of Cape Gate recommended Fix-4-Nails® and as they say, "the rest is history"

Again, well done on a GREAT product Willie.

Kind regards."
Derek Peers

Graag wil ek net baie dankie sê vir die middel Fix-4-Nails®.

Vir langer as twintig jaar het ek vermoedelik ʼn swam probleem onder my duimnael aan my regterhand gehad. Hier in .......... is twee vel spesialiste van wie se dienste ek gebruik gemaak het oor die jare. Een van hulle het my duimnael verwyder, maar sonder sukses. Die nuwe nael het ook maar weer losgeraak.

Die afgelope vyf jaar het ek geen medikasie gebruik nie, maar wanneer ek erg pyn ondervind het, het ek my duim in sterk lou soutwater gehou vir verligting.

Onlangs het my dogter vanaf Pietermarizburg kom kuier en vir my ʼn bottel Fix-4-Nails® gekoop. Ek wend dit soggens en saans aan. Die bottel is nou halfpad gebruik, maar die nael het alreeds van agter tot voor uitgegroei en dit lyk baie mooi.

Ek gee die Here al die eer en nogmaals dankie Meneer Fourie.

Groete
Peet Schoeman

Dear Willie,

I live in Los Angeles, California and my mother gave me some of your amazing product recently to help with a nail fungus that has affected eight of my nails. Thank you so much and congratulations on making such an excellent product.

Warm regards,
Ariel

Hi Monique, ek het spesiaal toestemming gekry by my kliënt om die “before and after” fotos aan jou te stuur. Ons is só beindruk met jul produk. Sy was so skaam vir haar naels en het nooit sandale gedra nie. Ons het met die behandeling begin en ʼn jaar later was die eindresultaat so “WOW”.

Sy was so emosioneel en ek so trots dat ek kon help om haar selfvertroue te kon teruggee. Die groot oomblik was toe ons daardie lelike, nou mooi naels, kon verf!

Sy dra met gemak nou haar sandale.

Dankie ook vir jul produk.

Vriendelike groete,
Voetkliniek Knysna
Andri

IHeal Online Health Shop

If you did not find the answers you are looking for in our FAQ section, feel free to leave us a message below and we’ll be in touch soon.

Healthy nails
Fix 4 Nails

Buy Online From:

Dischem IHeal
Facebook
Phone
Fax

+27 (0) 861 999 907

+27 (0) 866 352 998

Free Access Key to:

‘MEDICAL INFO’

MENU

IHeal Online Health Shop
Fix 4 Nails

Before

After

Before

After

Before

After

Normal
heallthy
Loose
Loose 2
Degenerating Nails
Degenerating Nail
How to apply Fix-4-Nails
Application
Before 1
After nail fungus treatment
Before 2
After 2
Before 3
After 3
IHeal Online Health Shop